Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920660185 | Published: November 1, 2014 |

Sprokie Perde 3 Krulkop Die Feëperd

Sprokie Perde 3 Krulkop Die Feëperd

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Karen King
Illustrator:Angela Hicks
Regular price R 80
Regular price Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Daar's groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feëkoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil só graag gekies word, maar sy's nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik ...

Author Karen King

Illustrator Angela Hicks

View full details