Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920660314 | Published: October 1, 2016 | Hardcover

Nuwe Avonture op die Plaas Omnibus

Nuwe Avonture op die Plaas Omnibus

Illustrator:Isabella Camino
Regular price R 275
Regular price Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas lê lekker knus langs 'n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture.
Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voëlverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.

View full details