Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920660406 | Published: August 1, 2015 | Paperback

Verf met Water - My eerste kunsboek 3

Verf met Water - My eerste kunsboek 3

Author:Fantasi
Illustrator:Mario Boon
Regular price R 70
Regular price Sale price R 70
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 'n goeie resultaat met min moeite te verkry.
Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, 'n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die stewige papier sal die klein hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure sal helder en lewendig vertoon. Boonop sal die eenvoudige illustrasies die kind inspireer om die werk te kopieer en sy eie, unieke kunswerke te skep.
Alle verf is veilige, groentegebaseeerde kleure.

Author Fantasi

Illustrator Mario Boon

View full details