Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920660536 | Published: October 1, 2016 | Paperback

Krabbelkuns Inkleur - Doodle Art Colouring 1

Krabbelkuns Inkleur - Doodle Art Colouring 1

Regular price R 120
Regular price Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.' Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. 'My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.'

View full details