1
/
of
1
ISBN: 9781920660611 | Published: December 1, 2016 | Hardcover
Fantasi Minileesboek: Die Mooie Santie
Fantasi Minileesboek: Die Mooie Santie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Knister
Illustrator:Eve Tharlet
Regular price
R 70
Regular price
Sale price
R 70
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wêreld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder.
Almal wil graag 'n bietjie daarvan hê. Maar soos haar wol groei, groei ook haar opinie van haarself. Haar pragtige wol met ander deel? Nooit!
Haar wol groei langer en langer en langer.
Uiteindelik ontdek sy dat die ware skoonheid van haar wol eers verskyn toe sy leer hoe om dit met ander te deel.
Author Knister
Illustrator Eve Tharlet
Share
