Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920660642 | Published: May 1, 2017 |

Klein Grillie Spinnekop - My Inkleur- en speletjiesboek

Klein Grillie Spinnekop - My Inkleur- en speletjiesboek

Author:Diana Amft
Illustrator:Martina Matos
Regular price R 50
Regular price R 0 Sale price R 50
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en 'n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

Author Diana Amft

Illustrator Martina Matos

View full details