Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920660758 | Published: May 1, 2018 | Paperback

Superhelde 1: Die verlore speelgoed

Superhelde 1: Die verlore speelgoed

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Sess Boudebess
Regular price R 50
Regular price R 0 Sale price R 50
Out of print
VAT included.

Sy is Klara. Hy is Alex, of eerder ... BlitsAlex! Danksy hul gekombineerde superkragte en die hegte band tussen hulle sal gemene, afskuwelike, skrikwekkende en ander verskriklike goed hulself net moet gedra, want geregtigheid sal seevier! Of ten minste, ons hoop so. Sal ons helde daarin slaag om die gemene speelgoeddief wat verwoesting onder die kinders van die buurt se speelgoed saai, te ontmasker?

Author Santi Anaya

Illustrator Sess Boudebess

View full details