Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920679200 | Published: May 1, 2017 |

Stories vir 3 jarige dogtertjies

Stories vir 3 jarige dogtertjies

Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Maak storietyd die spesiaalste tyd van die dag met hierdie bekoorlike versameling oorspronklike stories, spesiaal geskryf vir driejarige dogtertjies. Die stories is gevul met die allerliefste karaktertjies en pragtige, kleurvolle illustrasies. Die rustige, dog humoristiese verteltrant sal jou kleinding tot op die laaste bladsy boei.

View full details