1
/
of
1
ISBN: 9781920679514 | Published: September 7, 2018 | Paperback
Vrolike Liedjies volume 1 met CD
Vrolike Liedjies volume 1 met CD
Author:Poenakie Versameling
Regular price
R 145
Regular price
R 0
Sale price
R 145
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
n Skatkis van Afrikaanse volksmusiek. Al die ou bekendes is hier, van “Bobbejaan klim die berg” tot “So ry die trein”, “Vader Jakob”, “Suikerbossie” en “Vat jou goed en trek, Ferreira”. Wat 'n pragtige geskenk vir enigeen wat lief is vir ons taal en ons herkoms! Dit is kosbare herinneringe wat ons nou met ons kinders kan deel.
Die 21 liedjies op die CD word fraai gesing deur jong en ouer leerlinge van 'n bekende musiekskool onder leiding van Delycia van der Merwe.
Author Poenakie Versameling
Share
