1
/
of
1
ISBN: 9781920679521 | Published: August 17, 2017 |
Vrolike liedjies volume 2 met CD
Vrolike liedjies volume 2 met CD
Author:Poenankie Versameling
Regular price
R 145
Regular price
R 0
Sale price
R 145
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Boek met CD en bladmusiek
Vrolike liedjies Volume 1 het soos soetkoek verkoop.
Daarom is Vrolike Liedjies Volume 2 nou beskikbaar met nog ou bekendes soos
Die blink vosperd,
Dis heerlike lente,
Solank as die rietjie
Die genot wat hierdie tradisionele liedjies gee, is nie beperk tot 'n spesiale geleentheid nie.
Sing hulle by die huis, op pad êrens heen, by 'n piekniek, om die kampvuur of op die verhoog.
Hulle skep spangees en bind jonk en oud bymekaar op 'n baie plesierige noot.
Author Poenankie Versameling
Share
