Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920679538 | Published: August 17, 2017 |

Rympieland met CD

Rympieland met CD

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Boek met CD

Geniet hierdie immergroen gunstelinge saam met jou kleuters. Omdat almal hierdierympies uit hul kleintyd onthou, voel dit byna soos die voortsetting van 'n tradisie.
Dit laat Ma en Pa voel of hulle ietsie uit hul eie kinderjare met hul kleinspan kan deel.
Boonop is die plesier wat hierdie rympies gee so aansteeklik, dat as jy begin met 'eendjies, eendjies ...' sal 'n hele paar stemme saam inval om die rympie op te sê.

View full details