Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920679620 | Published: May 1, 2017 |

Stories vir 2 jariges

Stories vir 2 jariges

Author:Phambili
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die mooiste stories vir kinders.

Die reeks, Stories vir 1 - 6 jariges, is 'n lieflike versameling stories. Hierdie oorspronklike stories, met die dierbaarste karaktertjies, word eenvoudig en ritmies vertel en die stories se lengte word aangepas sodat elke vormingsjaar die stories maklik kan volg.

Die pragtige illustrasies gee lewe aan die alledaagse gebeure wat in die boek uitgebeeld word.

Author Phambili

View full details