Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920680336 | Published: October 8, 2024 | Hardcover

5 Minute Stories vir 3 jariges

5 Minute Stories vir 3 jariges

Author:Phambili
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie wonderlike versameling wat perfek vir 3 jariges is. Ontmoet vir Jan wat mal daaroor is om kostuums aan te trek, Madie wat in die ruimte wil vlieg en nog vele oulike karakters.
Met 7 pretige stories sal 3 jariges graag hierdie stories oor en oor wil hoor.

Author Phambili

View full details