Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920680343 | Published: October 8, 2024 | Hardcover

5 Minute Stories vir 4 jariges

5 Minute Stories vir 4 jariges

Author:Phambili
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 4 jariges geskryf is. Ontmoet vir Willem wat ertjies haat, Madie wat die hele dag haar nuwe slaapklere wil dra en vele meer.
Met 7 prettige stories sal 4 jariges mal wees daaroor om hierdie stories oor en oor te deel.

Author Phambili

View full details