Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920686512 | Published: May 1, 2015 |

Wiskunde Vraestelle en Antwoorde Graad 11

Wiskunde Vraestelle en Antwoorde Graad 11

Regular price R 300
Regular price Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel deur 'n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en bekwaamheid verby die norm uit te brei.

Dit bevat:

10 Vraestel 1 Vraestelle met Memo's
10 Vraestel 2 Vraestelle met Memo's
Dit bevat oefenvraestelle en antwoorde, wat leerders in staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook die afdelings van die kurrikulum wat meer aandag verg.

Die handige wenke en gedetailleerde memo's help om die leerder se selfvertroue te ontwikkel sodat alle konsepte wat deel van die KABV/IEB-kurrikulum uitmaak, bemeester kan word.

Die wye reeks vrae sal die leerder se kennis verryk sodat vordering en uitnemendheid in hierdie uitdagende, lonende vak bespoedig word.

View full details