Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781920686673 | Published: May 1, 2016 |

Wiskunde 2 in 1 Graad 8

Wiskunde 2 in 1 Graad 8

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie Graad 8-Wiskunde studiegids bied 'n deeglike inleiding tot kritieke wiskundige konsepte soos Algebra en Meetkunde. Hierdie grondslag is noodsaaklik en deurslaggewend vir die leerder se opbou van kennis en selfvertroue in hierdie uiters belangrike vak.

Hierdie 2 in 1 publikasie sluit in:

Onderwerpgebaseerde Vrae & Antwoorde - om die begrip van teorie, tegnieke & konsepte te ontwikkel
Eksamenvraestelle & Memo's- om die teorie in die praktyk toe te pas
Die eerste afdeling stel elke konsep bekend en ontwikkel die begrip daarvan deur gegradeerde vrae oor elke onderwerp. Omvattende antwoorde vir alle vrae word verskaf, met leiding in die vorm van baie ekstra wenke en raad in inligtingsboksies.

Die tweede afdeling bestaan uit 'n verskeidenheid eksamenvraestelle. Volledige oplossings met ekstra verduidelikings, notas en wenke word verskaf om die leerder se vaardighede in eksamentegniek te ontwikkel.

In hierdie uitdagende vak sal hierdie studiegids vir leerders op alle vlakke van bekwaamheid voordelig wees.

View full details