Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928201236 | Published: September 15, 2014 | Paperback

Boksies by dosyne

Boksies by dosyne

Regular price R 99
Regular price R 300 Sale price R 99
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie boek wys jou hoe om 'n groot verskeidenheid dekoratiewe en funksionele boksies en sakkies te maak, ideaal om vir geskenke te gebruik, maar ook nuttig in die huis. Deur die gedetailleerde aanwysings en stap-vir-stap foto's te volg, kan jy met gom, fotoplakboekpapier, kartonvelle, lap, lint, kant, washi-lint, tooisels of wat jy ook al beskikbaar het, self pragtige boksies en houers maak. Leer om langwerpige, vierkantige, seskantige, piramied-, ster-, hartvormige en vensterboksies te maak, of probeer eenvoudige origami-boksies, koevertboksies en geskenksakkies maak. Daar is boksies van verskeie groottes en vorms, en hulle kan vir verskillende doeleindes benut word. Treffende volbladfoto's van die voltooide projekte is nie net 'n lus vir die oog nie, maar gee ook gebruiksvoorstelle. Die ingeslote patrone met vergrotingsmates maak dit maklik om die boksies te skep.

View full details