1
/
of
1
ISBN: 9781928202929 | Published: July 2, 2014 | Paperback
Paul Brand: Skoene vir Jou Liefde
Paul Brand: Skoene vir Jou Liefde
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Lucille Travis
Regular price
R 65
Regular price
Sale price
R 65
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Paul Brand het in die Kolli Malaiberge in Indië grootgeword. Hy het in die takke van bome skoolgegaan, van jaar tot jaar die lewe geniet en kaalvoet geloop.
Hy was van plan om Indië nooit te verlaat nie, nooit skoene te dra nie en nooit ’n dokter te word soos sy pa was nie – veral nie vir melaatses nie.
Author Lucille Travis
Share
