1
/
of
1
ISBN: 9781928209539 | Published: August 1, 2016 |
My Low Carb Kombuis
My Low Carb Kombuis
Author:Vickie de Beer
Regular price
R 298
Regular price
R 0
Sale price
R 298
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Met onmisbare staatmakerresepte uit die wenner van die 2015 'Sunday Times Cookbook of the Year Award', The Low Carb Solutions for Diabetics, plus talle nuwe resepte wat jou lewe sal verander. My Low Carb-Kombuis is 'n maklike, toeganklike stap-vir-stap-gids tot 'n laekoolhidraat-lewenstyl. Dit verskaf riglyne oor watter kos om uit jou dieet te sny en wat om in te sluit vir optimale gesondheid en hope energie.
Met meer as 50 watertandresepte, weeklikse maaltydplanne en inkopielyste om jou vinnig op dreef te kry!
Author Vickie de Beer
Share
