Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928215233 | Published: September 1, 2017 |

Sê my, is julle twee susters?

Sê my, is julle twee susters?

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In hierdie memorie vertel sy van die sleutel oomblikke in haar lewe wat haar daartoe gedryf het om kulturele en etniese grense oor te steek om sodoende uit te vind wie sy werklik is. Haar besluite neem haar vanaf die Vrystaat na Distrik Ses en Venda, na Nederland en die Verenigde Koninkryk, na Heideveld en Hanover Park en uiteindelik na McGregor.

Haar nederige storie vertel van die geestelike isolasie van alle 'vlugtelinge' wat die onversoenbare waardes van hulle 'tuiste' (hetsy fisies of ideologies) verlaat en nuwe maniere moet vind om 'n lewe te skep. Dit vertel ook van die wonder om 'n metgesel langs die pad te vind.

View full details