1
/
of
1
ISBN: 9781928261292 | Published: January 1, 2015 |
Super Sluiper & die Kruger miljoene
Super Sluiper & die Kruger miljoene
Author:Nico Smit
Regular price
R 120
Regular price
R 0
Sale price
R 120
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
SUPER SLUIPER is die verhaal van die 16 jarige Drian Smit, 'n seun met 'n donker geheim. Sy ouers het onlangs verhuis na 'n eenvoudige plattelandse dorpie en hy sukkel om aan te pas by die skool en nuwe omstandighede. Sy vader is die stasiebevelvoerder van die plaaslike polisie. Die leser ontmoet Drian waar hy die bullebak van die skool se uitdaging aanvaar om 'n nag in die verlate museum deur te bring.
Author Nico Smit
Share
