Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928261308 | Published: January 1, 2015 |

Super Sluiper & die Swart Dood

Super Sluiper & die Swart Dood

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Nico Smit
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Nog 'n verhaal van die avonture van die 16 jarige Drian Smit. Met die pragtige Anja aan sy sy wil Drian net rustig voortgaan met sy nuwe lewe op die plattelandse dorpie wat nou sy tuiste is. Sy donker geheim word goed bewaar deur sy nuwe ouers, wie toevallig ook in die plaaslike SAPD dien, waar sy vader is die Stasiebevelvoerder is.

Author Nico Smit

View full details