Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928268031 | Published: November 15, 2019 | Paperback

Unwabu

Unwabu

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Na vele mislukte verhoudings, staan privaatspeurder Willem Vasbyt Loriet uiteindelik op trou.Dankbaar dat hy die groot stao kan neem viirdat hy 40 is, pak hy die taak aan om van seker aandenkings ontslae te raak. Dan gebeur daar skielik 'n klompie dinge bykans tegelyk. Hy sien 'n man raak wat hy nie kan plaas nie, maar glo dis ;n skelm wat hy tevore teëgekom het en wil hom graag identifiseer en weer ondersoek.

Author Tinus Viviers

View full details