Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928283393 | Published: April 12, 2020 |

Jeanne Goosen: 'n Lewe vol sinne

Jeanne Goosen: 'n Lewe vol sinne

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

'n Biografie van die bekroonde skrywer Jeanne Goosen, met foto's, briewe en bydraes van vriende wat vertel hoe hulle dié ikoniese figuur ken.
Die skrywer, Petrovna Metelerkamp, is die 2019-wenner van die ATKV-Veertjie vir nie-fiksie vir Ingrid Jonker - 'n Biografie.
Die boek bevat materiaal wat voorheen ontoeganklik was en beloof om ure se leesgenot te verskaf aan die duisende aanhangers van die digter-dramaturg en skrywer van Ons is nie almal so nie.

View full details