Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928283539 | Published: March 1, 2022 | Paperback

Beurtelinge

Beurtelinge

Regular price R 290
Regular price R 0 Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Volgens PG du Plessis het Pirow Bekker ʼn “benydenswaardig-heldere pen”, en die leser word in hierdie boek daardeur meegevoer met herinneringsreise na plekke van herkoms en vroeëre verblyf, sowel as na die verlede in die skrywer se eie gedagtes.


'n Belangrike bydrae van die boek is die beligting van demensie en Alzheimer, iets waaroor daar nie genoeg in Afrikaans geskryf word nie. Beurtelinge se stralende eerlikheid maak dit ʼn waardevolle werk. Daar is juwele in hierdie teks.

Author Pirow Bekker

View full details