ISBN: 9781928283591 | Published: October 20, 2020 |
Vuur in sy vingers
Vuur in sy vingers
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
’n Boek met ʼn versameling bydraes van familie, vriende en kollegas van NP van Wyk Louw, toegespits op hoe wyd sy invloed strek – op die gebied van skryf- en digwerk, teater, musiek, kuns, ballet, ensovoorts. Bydraes sluit in dié van Louw se seun en dogter, Peter en Reinet, sy skoonseuns, en ook bekende persoonlikhede soos JM Coetzee, Antjie Krog, Joan Hambidge, Karel Schoeman, Max du Preez, PG du Plessis, Katinka Heyns, Marlene Dumas en vele meer.
Die bydraes van die samestellers handel onder andere oor Louw se voorouers en sy jeugjare.
Author Ampie Muller
Author Beverly Roos-Muller
Share
