1
/
of
1
ISBN: 9781928327776 | Published: October 1, 2015 |
Judasbok - Verraad ter wille van Oorlewing
Judasbok - Verraad ter wille van Oorlewing
Author:Wynand du Toit
Regular price
R 300
Regular price
R 0
Sale price
R 300
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Judasbok beloof om die leser op 'n ongelooflik intense erÂ-varing te neem deur te kyk na wat agter die skerms gebeur het en wat aanleiding daartoe gegee het dat Wynand du Toit 'n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword het.
Lees in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaande nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uiteinÂ-delike afleiding dat die hele operasie slegs 'n openingÂ-skuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibië.
Author Wynand du Toit
Share
