1
/
of
1
ISBN: 9781928327783 | Published: July 1, 2016 |
Jou Brein is Joune
Jou Brein is Joune
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Nico Allers
Author:Nelia Allers
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die navorsing en aanbevelings in hierdie boek, stel die leser in staat om breinfiks te bly, demensie uit te stel en 'n demper te plaas op breinveroudering. Eenvoudige, praktiese raad help jou om langer na jouself om te sien en met 'n helder verstand oud te word saam met hulle vir wie jy lief is.
Die groep lesers wat geteiken word is persone wat toenemend bewus daarvan word dat om kompeterend in die arbeidsmag te wees en die lewe ten volle te leef, een van jou grootste bates 'n goed funksionerende brein is.
Author Nico Allers
Author Nelia Allers
Share
