1
/
of
1
ISBN: 9781928349815 | Published: October 1, 2016 |
Mag van die noodlot
Mag van die noodlot
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jopie De Beer
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die verhaal is gebaseer op ware gebeurtenisse. Soppie is 'n skerpskutter in die Staatsartillerie van die Zuid-Afrikaanse Republiek (SAZAR) tydens die Anglo-Boereoorlog (ABO). Hy soek na vrede en moet baie struikelblokke oorkom. Hy ontmoet Nella voor die oorlog en die noodlot stuur albei se lewens op uiters vreemde paaie.
Author Jopie De Beer
Share
