Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928354758 | Published: January 1, 2017 |

EBW 3 in 1 Boek + Template Boek Graad 9

EBW 3 in 1 Boek + Template Boek Graad 9

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie 3 in 1 KABV studiegids neem een van die mees uitdagende vakke in Graad 9 en bied die inhoud op 'n aanloklike, maklik toeganklike manier aan.

Die drie modules is in duidelik afgebakende onderwerpe van hanteerbare grootte gerangskik, en bied:

Verduidelikende Notas
Voorbeelde, Aktiwiteite en 'n Eksamenvraestel
Gedetailleerde Antwoorde en 'n Templaatboek (fotokopieerbaar)
Die logiese benadering en duidelikheid van die notas lei die leerder met gegradeerde vrae en antwoorde met verduidelikings deur elke inhoudsarea om deurlopende selfassessering te bied.

Eenvoudige, leerdervriendelike diagramme plaas die inhoud in konteks. Leerders word in elke module gehelp om die inhoud in perspektief te sien en hul vaardighede te bemeester.

Hierdie studiegids bied 'n kragtige inleiding tot Rekeningkunde, Ekonomie en Besigheidstudies in die hoër grade. Onderwysers en leerders, op verskillende vlakke van belangstelling en begrip, sal hierdie boek as 'n wenner beskou.

View full details