Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928363057 | Published: August 3, 2018 |

Ta-Da!

Ta-Da!

Regular price R 310
Regular price R 0 Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

TA-DA! Die beste uit die Tuis-kombuis
As jy jou gaste wil beïndruk, maar nie ure voor die stoof wil deurbring nie, is Ta Da! net die kookboek vir jou. Tuis, Suid-Afrika se voorste dekor- en tuingids, se resepte is ewe gewild as hulle mooimaakplanne. Dié tydskrif se kosredakteur, Johané Neilson, het die resep vervolmaak om met maklike truuks indrukwekkende kos voor te sit. Sy deel handige wenke vir hoe om die ta-da! in 'n gewone dis te sit en dit moeiteloos soos 'n Michelin-maal te laat lyk. Die boek is ingedeel volgens die seisoene en bevat alles van ligte somersmaaltye tot koesterende winterskos, resepte vir bykosse en liplekker nageregte. Daar is alles van kerrieviskoekies en potgebraaide bief met spek en biltong tot botterskorsie-rolkoek en klapperkoek.

View full details