ISBN: 9781928363132 | Published: July 20, 2022 | Paperback
VELD Voëls van Suider-Afrika: Die volledige fotogids
VELD Voëls van Suider-Afrika: Die volledige fotogids
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
VELD Voëls van Suider-Afrika: Die volledige fotogids bring die heel nuutste foto's, navorsing en verspreidingsdata oor alle voëlspesies wat tot op hede in Suider-Afrika aangeteken is, byeen. Hierdie omvattende veldgids bevat nagenoeg 2 000 pragtige kleurfoto's, asook:
• die nuutste inligting oor die 991 voëlspesies in Suider-Afrika
• bondige inskrywings wat fokus op identifikasie, moontlike verwarring, gedrag en habitat, asook verskille in geslag, ouderdom, kleurvariasies en subspesies
• opsommende inligting oor elke voëlspesie se grootte, kos, status en sosialiteit
• bygewerkte, kleurgekodeerde verspreidingskaarte wat elke voël se status en digtheid aandui
• 'n volledige en verkorte register
• 'n toepassing (“app”) met voëlroepe en addisionele foto's van kleurvariasies.
Of jy buite in die veld of op die rusbank in jou huis is, is hierdie gids 'n onontbeerlike metgesel.
Author Burger Cillié
Author Niel Cillié
Author Phil Penlington
Author Trevor Hardaker
Author Karin Wiesler
Share
