ISBN: 9781928405252 | Published: June 4, 2021 | Paperback
Natuurwetenskappe 3 in 1 Graad 9
Natuurwetenskappe 3 in 1 Graad 9
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie Graad 9 Natuurwetenskappe handboek en studiegids is 'n belangrike nuwe toevoeging tot ons Wetenskappe-reeks wat van onskatbare waarde sal wees in die ontrafeling van 'n uitdagende kurrikulum.
Dit sluit in:
Omvattende Vaardighede-afdeling,
Geordende, maklik-om-te-volg Notas
Onderwerpgebaseerde Vrae
Volledige Antwoorde
Sleutelkenmerke:
Vaardighede-afdeling:
stap-vir-stap verduideliking van wetenskaplike ondersoek
geïllustreerde opsomming van voorstelling van data (tabelle/grafieke/diagramme)
uitgewerkte voorbeeld van 'n wetenskaplike ondersoek vraag
uitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer
duidelike, selfverduidelikende diagramme met byskrifte
verrykingsbrokkies om bespreking uit te lok
visuele opsommende vloeidiagramme
wye reeks vrae met volledige antwoorde
wenke en onderwyser-geselsboksies vir konteks en duidelikheid
Hierdie studiegids lê 'n stewige grondslag vir sukses in Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe. Dit moedig onafhanklike leer aan, verhoed die ontstaan van algemene wanopvattings en ontwikkel selfvertroue vir die aanpak van wetenskaplike leerinhoud.
Author The Answer Series
Share
