ISBN: 9781928426059 | Published: April 20, 2018 | Paperback
Bloed Blut
Bloed Blut
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Bloed Blut is 'n historiese roman wat in Berlyn, hoofstad van Duitsland afspeel gedurende 1933, toe Hitler kanselier geword het, tot 1938 amper net voor die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog.
Die liefde oorbrug alles. Helmut 'n jong Duitser en seun van 'n Duitse generaal raak verlief op die beeldskone donkerkop Rut, Jodin en dogter van 'n bekende rabbi. Helmut is 'n informant van die gevreesde Gestapo. Hy doen dit noodgedwonge om sy gay broer teen vervolging te probeer beskerm. Die Gestapo is die oë en die ore van die Duitsers wat die Jode haat en bloedvermenging tussen eg Ariese Duitsers en untermensch die Jood wat nie as menswaardig beskou is nie verbied.
Author Coreen Erasmus-Bezuidenhout
Share
