Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928426073 | Published: March 15, 2018 | Paperback

Openbare domein

Openbare domein

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Openbare Domein is Daniel Hugo se vyftiende digbundel. Hierdie is toeganklike gedigte vir gewone lesers en letterkundiges.
Hugo geniet wye mediadekking as digter, vertaler, resensent, rubriekskrywer, radiovoorleser en openbare onderhoudvoerder.
Hugo is een van Afrikaans se voorste en gewildste digters. Hy is ook een van die bekendste radiostemme in die land

Author Daniel Hugo

View full details