1
/
of
1
ISBN: 9781928426110 | Published: May 5, 2018 | Paperback
Weer-lig
Weer-lig
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fransi Nieuwoudt
Regular price
R 30
Regular price
R 160
Sale price
R 30
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Fransi Nieuwoudt is 'n bekende meta-moderne kunstenaar van Lichtenburg. Sy verwerf Golden Key International Society-lidmaatskap in 2002 en 'n honneurs-graad in Media Studies aan die Universiteit van die Vrystaat in 2004. Die omslagontwerp van die bundel sowel as die beelde binne in is gebaseer op haar eie kunswerke. Hierdie bundel voer aan dat woord en beeld interverweef is en bied aan die leser 'n unieke en kunssinnige leeservaring.
Author Fransi Nieuwoudt
Share
