ISBN: 9781928426134 | Published: June 30, 2018 | Paperback
SAUK 1936 - 1995
SAUK 1936 - 1995
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die geskiedenis van die eerste 59 jaar van die SAUK se bestaan; vanaf 1936 tot 1995.
Die ontstaan van openbare uitsaai, die missie en doelwitte daarvan en waarom dit hersien moet word.
Die politieke element word bespreek: Watter soort stut was die SAUK vir apartheid? Watter rol het die SAUK gespeel as sleutelspeler in die transformasieproses? Daar word gekyk na politieke inmenging en aanstellings wat direk uit die Uitsaaiminister se staatsdepartement gemaak is.
Die SAUK se sleutelrol in geskiedkundige gebeure: Die vrylating van Nelson Mandela en die vryheidsverkiesing van 1994.
Die boek behoort nie net die wye publiek nie, maar ook akademici, historici en politici te interesseer.
Author Wynand Harmse
Share
