Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928426158 | Published: February 1, 2019 | Paperback

Die eggenotes agter die Afrikaner politieke leiers

Die eggenotes agter die Afrikaner politieke leiers

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Die gesoute geskiedskrywer hanteer inderdaad 'n 'ongeskrewe hoofstuk' - soos die boek se subtitel aandui - in die Suid-Afrikaanse politieke geskiedenis. Dit gaan oor die eggenotes van manlike Afrikaner plitieke leiers sedert uniewording tot 1994. Professor Geyser skryf weliswaar deernisvol en met bewondering oor baie van die dertien vroue, maar h skroom nie leiersfigure, bevat die boek ook heelwat insiggewende inligting oor die leiers self, veral oor hul lewens binne huweliks- en gesinsverband.
Deon Geldenhuys is professor in politiek aan die Universiteit van Johannesburg.

Author Ockert Geyser

View full details