1
/
of
1
ISBN: 9781928426172 | Published: December 1, 2018 | Paperback
Nooit meer slaap nie
Nooit meer slaap nie
Author:Willem Frederik Hermans
Regular price
R 30
Regular price
R 220
Sale price
R 30
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Dit gaan om 'n student se spannende en selfs lewensgevaarlike navorsingstog in die nagenoeg onbewoonde Finnmark, die noordelikste gebied van Noorweë. Hy slaag mettertyd daarin om die vernaamste fisieke struikelblokke te oorwin, maar die noodlot en ironie bly op sy spoor.
Die boek neem die leser na een van die onherbergsaamste gebiede op aarde asook na onverkende vlakke van die menslike gees waar vrae veel magtiger is as oplossings.
Dit is 'n toeganklike roman met diepte, vir die fynproewer.
Author Willem Frederik Hermans
Share
