Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928426264 | Published: October 15, 2018 | Paperback

Rookskerm

Rookskerm

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wouter Wessels praktiseer as prokureur vanuit 'n omskepte woonhuis in 'n voorstad van Pretoria. Na 'n reeks terugslae in sy lewe, is beide sy regsloopbaan en persoonlike lewe weer besig om op koers te kom. Totdat daar op 'n gewone werksdag 'n skynbaar gewone klient by sy praktyk instap.
Sy het egter nie die deursnee regsprobleem nie. Nadat hy haar begin bystaan, kom hy onverwags op 'n katnes van bedrog en swendelary af waarby hooggeplaastes en invloedrykes betrokke is. Skielik bars alle hel rondom hom los en sy lewe is in gevaar.
Hy betrek spoedig 'n vriendin, wat 'n joernalis by 'n dagblad is, asook 'n eksentrieke forensiese wetenskaplike om hom by te staan om dié bedrogspul te probeer ontrafel. Hy het egter nie die luukse van tyd nie, en boonop verdwyn sy sleutelgetuie skielik spoorloos.

View full details