ISBN: 9781928426356 | Published: August 8, 2008 |
Ontdek in Afrikaans: Amper op Pad
Ontdek in Afrikaans: Amper op Pad
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks
• Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op 'n prettige manier deur middel van 'n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op 'n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek.
• 5 boeke in die reeks, elk met 2 stories.
• Kleurvolle illustrasies, 'n Afrikaans / Engelse woordelys en werksopdragte
• Die reeks is gemik op Tweede Taal leerders (Gr 3 - 6) wat Afrikaans as Akademiese taal moet leer. Ook geskik vir kinders (ouderdom 8 - 10) wat reeds goed Afrikaans kan lees.
Reinette Lombard en Josè Palmer is die skrywers van die topverkoper Tippie boeke waarvan alreeds 40 titels in die reeks verskyn het en was al telkemale op die Nielsen Top 100 lys. Albei het 'n onderwysagtergrond en baie jare se ondervinding in die klaskamer. Beide is passievol oor kinderontwikkeling en glo dat kinders wat kan lees, kinders is wat kan leer.
Author Jose Palmer
Author Reinette Lombard
Share
