Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928426431 | Published: January 23, 2019 | Paperback

Afrikanerkapitalisme

Afrikanerkapitalisme

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Saam met die sterwe van die ou Suid-Afrika het ook “Afrikaner Volkskapitalisme” gesneuwel, wat veral gekenmerk is deur die einde van die eens magtige Sanlam en sy eweknie in die Noorde, Volkskas, wat eers deel van Rembrandt en toe later deel van Barclays van Brittanje geword het. Hierdie twee organisasies het vir dekades die dinamo van Afrikaner-sake aan die gang gehou.
Terwyl Afrikaner-kapitalisme oor die laaste dekade of wat byna krampagtig gesoek het na nuwe suurstof om te kan oorleef, is daar stil-stil 'n nuwe grondslag gelê vir 'n nuwe geslag Afrikaner-kapitaliste. Nuwe mijardêrs is orals geskep deur aandele-pryse wat ten hemele gejaag is en in die proses het dit in die jongste tyd begin lyk of van hierdie bate-spirale op baie dun ys gebou is en dalk ook groot sarsies bedrog.
Hierdie boek bespreek die huidige ekonomiese klimaat op 'n interessante en toeganklike manier.

Author David Meades

View full details