1
/
of
1
ISBN: 9781928426578 | Published: February 19, 2019 | Paperback
Wanneer bloekoms dans
Wanneer bloekoms dans
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:J.M. Gilfillan
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Versameling kortverhale deur die bekende skrywer J.M Gilfillan. Die hooftema is verhoudings en die wyse waarop mense reageer op die vreugde en verdriet wat deel is van hierdie lewe.
Meestal gaan dit nie oor groot en aardskuddende gebeurtenisse nie, maar die klein dinge van elke dag. Die broosheid van verhoudings.
Die bundel het ook 'n ligter kant. So is daar byvoorbeeld 'n spookstorie, daar is 'n bietjie erotiek, en heelwat oor die krag van woorde.
Author J.M. Gilfillan
Share
