Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928426585 | Published: March 1, 2019 |

Die glinster in my grysheid

Die glinster in my grysheid

Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die glinster in my grysheid is ’n praktiese gids wat algemene uitdagings geassosieer met veroudering op gemaklike manier aanspreek, byvoorbeeld:
Aanpassing by verandering
Negatiwiteit
Depressie
Eetgewoontes
Afname in energievlakke
Geheueverlies
Vrees vir val
Kinders en kleinkinders wat verskillende prioriteite en leefstyle handhaaf
Hantering van gevoelens van waardeloosheid

Prente illustreer bewegings en tegnieke duidelik, wat dit eenvoudig en gebruikersvriendelik maak.
In die boek is ’n Mind Moves-plakkaat ingesluit wat Mind Moves-oefeninge wat bogenoemde uitdagings aanspreek bymekaar groepeer .

View full details