1
/
of
1
ISBN: 9781928426622 | Published: May 27, 2019 | Paperback
Dans Miena Dans
Dans Miena Dans
Author:Rhona Scheepers
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Miena staan heeldag in die son en karre oppas. Haar Frikkie is ʼn goeie man en hy probeer geld inbring met sy karre se regmaak. Wanneer Rykie, hul dogter, in die kliniek beland en haar paaie met Anita kruis, is daar opregte omgee by Anita vir hierdie uitgeteerde kind. 'n Hartroerende verhaal oor mense en die lewe. Hierdie roman spreek kwessies soos eetsteurnisse, sosiale stand en aanvaarding aan. Mense verskil, maar almal ervaar pyn. Slegs deur opregte deernis en empatie kan ons mekaar help.
Author Rhona Scheepers
Share
