1
/
of
1
ISBN: 9781928426639 | Published: December 12, 2021 |
70 Vrae oor Evolusie vir Christene
70 Vrae oor Evolusie vir Christene
Author:Albert Alberts
Regular price
R 100
Regular price
R 170
Sale price
R 100
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Opwindende nuwe navorsing oor die meganisme van evolusie het al hoe meer na vore gekom die afgelope dekades. Die leser word hieraan blootgestel en dit sal duidelik word dat God op opwindende maniere evolusie gebruik het om ons, die uiteindelike kroon van sy skepping, te skep. Dit is die wese van die teïstiese benadering. Al die verskillende geloofsmodelle word bespreek en daar word veral op die teïstiese benadering klem geplaas. Knelpunte en kontroversiële kwessies word deeglik uitgelig.
Author Albert Alberts
Share
