1
/
of
1
ISBN: 9781928426684 | Published: April 17, 2019 | Paperback
Eben die ellendige eenhoring
Eben die ellendige eenhoring
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Koos Kombuis
Regular price
R 120
Regular price
R 0
Sale price
R 120
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Na meer as twee dekades as musikant en kulturele opstoker het Koos Kombuis die afgelope paar jaar 'n nuwe nis vir homself begin uitkerf; dié van kinderboek-skrywer.
En nou, sy eerste self-geïllustreerde kinderboek vir alle ouderdomme van agt tot agt-en-tagtig: Eben die Ellendige Eenhoring!
Eben die Ellendige Eenhoring is 'n prettige moderne variasie op die ou tema van die lelike eendjie. Dit verskyn ook gelyktydig in Engels as Hubert the Useless Unicorn.
Author Koos Kombuis
Share
