Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928426707 | Published: April 17, 2019 |

Stof en ster

Stof en ster

Regular price R 275
Regular price Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Deernisvol verken die digter in hierdie bundel ʼn denkbeeldige gemeenskap met herkenbare karakters. Die gedigte verbeeld samehorigheid en verlies in ʼn spektrum van komiese en dramatiese emosies.

Polsend van liefde en die lewe, deurspek met legendes en mites, word die dorpie in sy tydlose volheid vertoon.

Uiteindelik vind die leser in die karakters se universaliteit sy of haar eie kleurvolle menswees terug.

Author Pieter Fourie

View full details