Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928426790 | Published: September 19, 2019 |

Oorlog en Vrede

Oorlog en Vrede

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Eeu-oue-debat is of die mens, veral mans, van nature magsugtig en gewelddadig is. Dié boek ondersoek die probleem vanuit ‘n historiese en filosofiese perspektief.
Die skrywer aanvaar die tese oor die gewelddadige natuur van die mens. Maar ook: wat is in die geskiedenis gedoen om dié “natuur” teen te werk of vrede te bevorder?

Hy reken dat die mens ook ‘n morele verbeelding het wat die droom van vrede bevorder. Nog ‘n (moontlike omstrede) punt is dat hy ook meen dat die morele verbeelding ‘n funksie van die brein is wat deur sogenaamde heilige tekste ingekleur word.

View full details