Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781928426806 | Published: June 10, 2019 | Paperback

Nuwe vrese

Nuwe vrese

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Die ontnugtering en nostalgie van die middeljare word hier in alle erns met humor en trefseker taalgevoel verwoord.
Ryk aan intertekstualiteit en slim woordspeling, is hierdie bundel vars en toeganklik vir alle oopkop lesers. Ou vrese word besweer en nuwes sinies en liries besing.

Willem S. Van der Merwe was 24 jaar oud toe sy debuutbundel, Son-dig, in 1985 die lig gesien het. Hierdie is sy tweede bundel. Hy woon en werk tussen Suid-Afrika en Hong Kong, waar hy 'n videoproduksiebesigheid bestuur.

View full details